Wat ‘n dag vol emosies, daar is gelag, gehuil en nog ‘n bietjie gelag! Justine & Stefan het verlede naweek by Kliplapa (tussen Worcester en Robertson) getrou.Die twee is oppad Korea toe en ek moes net die troue klaar maak voor hulle gaan! So baie dankie dat ek deel kon wees van julle dag en… Read More
Category Nature
Clarise & Hannes | Longacres Estate | West Coast
Wat ‘n heerlike troue om my trou seisoen mee af te sluit: Clarise en Hannes het ‘n feestelike weskus troue gehad by Longacres Estate en ons het die pragtige fotos van hulle gaan neem by Swartriet (‘n absolute favorite van my!)
Read MoreHannes & Clarise | Paarl
mmmm, wat ‘n heerlike middag was dit nie saam met Hannes & Clarise! Ons het ‘n perfekte middag gekry en het omtrent die plaas plat geloop om al die mooi plekke te kry. Dit bly darem net lekker om verliefdes afteneem, veral net so voor Valentynsdag! Ek sien sommer baie uit na julle… Read More
Weskus
Swartland
Gedurende die laaste paar maande was ek bevoorreg om die Swartland plat te ry, saam met Cornelia (stylist supremo!) om hierdie pragtige fotos te neem. En ek dink ek is nog meer bevoorreg om in hierdie landskap te kan woon. wereldklas wyn | koring lande vol goud | kinders wat sokker speel | kronkelende stofpaaie… Read More
Karoo
Daar is niks soos die vlaktes van die Karoo… Hierdie fotos is geneem om ons familieplaas net buite Marydale – soveel stories en herinneringe opgesluit in elke foto
