Jan 19, 2012 | Post by: mareelouw 1 Comments

Daniele & Gustav | Nooitgedacht, Stellenbosch

Daniele & Gustav het vroeg in Januarie getrou by die pragtige Nooitgedacht – toe ek al daardie bome sien het ek sommer geweet die lig gaan ongelooflik wees vir fotos!

Dit was regtig ‘n spesiale dag en dankie dat ek dit met julle kon deel.

 Ps – wat ek altyd van die troue sal onthou is daardie ongelooflike skoene…

 

 

 

 

 

 

One Comment to Daniele & Gustav | Nooitgedacht, Stellenbosch

  1. Lindy Kriek
    January 19, 2012 9:14 am

    WOW Maree!!! Wat ‘n inspirasie!

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*