Ek ken vir Maja van skool en ek was so opgewonde toe sy my vra om fotos van haar en haar familie te neem.
Maja, Ryno en Miga woon in De Doorns en die lig wat hulle daar teen sononder maak is so mooi!
Baba Pippa maak oor ‘n maand haar opwagting en ek is seker sy sal net so pragtig soos haar sussie wees.

model mamma!
perfekte laatmiddag lig



January 25, 2012 11:34 pm
Absoluut beautiful!