Marlouw & Jarrett | Altydlig

Wat ‘n heerlike dag was hierdie! Marlouw & Jarrett was een van die rustigste paartjies wat ek nog afgeneem het en als was net so mooi.
Die onthaal is gehou by Altydlig met ‘n asemrowende uitsig op Tafelberg.

Ek het net 1 rolletjie film geskiet, maar is mal oor die fotos – hier is so paar tussenin…

         

 

Geniet die fotos!

 

 

Hare: Donna Taylor | Pro Makeup + Hair

Make-up: Makeup by Emily Kroukamp

Rok: Hylett Engelbrecht  (Jarrett se ma)

Ruikers: Kweek Studio

Koek: Hylett Engelbrecht (Jarrett se ma)

Pak: David Jones (Woolworths)

Das: DAS & Co.

Stationary: Ardeen Munnik

Stay Up to Date

Sign up below to receive post notifications & more!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Join us on Instagram

Copyright © 2018 Natural Light Photography · Theme by 17th Avenue