Karla & Leonard | The Conservatory, Franschhoek

Karla & Leonard het op ‘n reenerige Wintersdag getrou, maar nie eens die gietende reen kon die twee se vreugde demper!

Karla het pragtig gelyk en waarlik gestraal, en het so braaf in die yskoue reen rondgeloop sodat ons kon fotos neem.

Karla se rok: Gayle van Pure Bridal Studio, Somerset-Wes
Hare & Grimering: Marli Basson
Dekor: Karla se ma
Ruiker: Flowers in the Foyer
Koffie: Voort
Kos: Jack Rabbit
Venue: The Conservatory

Geniet die fotos!

XX

Maree

Stay Up to Date

Sign up below to receive post notifications & more!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Join us on Instagram

Copyright © 2018 Natural Light Photography · Theme by 17th Avenue