Ek ken vir Maja van skool en ek was so opgewonde toe sy my vra om fotos van haar en haar familie te neem. Maja, Ryno en Miga woon in De Doorns en die lig wat hulle daar teen sononder maak is so mooi!Baba Pippa maak oor ‘n maand haar
Read More
Maternity
Nov 24, 2011 | Post by: mareelouw 1 Comments
Marlien & Helgard | Maternity
Op ‘n vreeslik winderige middag het ons die fotos geneem -wie sou kon dink dat dit so ysig in die middel van November kon wees! Marlien & Helgard was gelukkig wonderlike modelle en ons het omtrent die plaas plat gestap, daar was so ‘n klomp stunning plekke.Geniet! Ps – Ek
Read More
Read More





