Ek het nou al die voorreg gehad om beide Lucy en Celeste se gesinne af te neem – die oulikste mense! En toe Celeste my verlede week bel om ‘n ‘surprise shoot’ te doen met hulle pa se verjaardag, kon ek beslis nie nee se…Dit was nogal ‘n storie om
Read More
Families
Mar 09, 2012 | Post by: mareelouw 5 Comments
Rossouw Familie | Wellington
ooh wat ‘n oulike familie – dit is eintlik so lekker om tussen deur al die troues ‘n familie shoot te doen. Ek het verlede jaar Lucy se suster se gesin afgeneem (hier is oulike klein Zac)Geniet die fotos van Mia en Lochner… {volgende week is Mia, Lochner en Zac
Read More
Read More
Jan 20, 2012 | Post by: mareelouw 1 Comments
Palm Familie | De Doorns
Ek ken vir Maja van skool en ek was so opgewonde toe sy my vra om fotos van haar en haar familie te neem. Maja, Ryno en Miga woon in De Doorns en die lig wat hulle daar teen sononder maak is so mooi!Baba Pippa maak oor ‘n maand haar
Read More
Read More
Dec 06, 2011 | Post by: mareelouw 5 Comments
Wessels Familie | Paarl
Na ‘n hele paar keer se uitstel {die wind my kind} kon ek uiteindelik vir Toit, Lezil, Talia en Kobus ontmoet. En wat ‘n pragtige familie – die oulikste kindertjies met witte hare en bloue ogies!Ons was die keer geseend met ‘n perfekte windstil middag en ons kon darem betyds
Read More
Read More
Oct 05, 2011 | Post by: mareelouw 8 Comments
Badenhorst Family Wines Open Day | Swartland
Badenhorst Family Wines had their first Open Day this past weekend – Cornelia (de liefde) did the styling of the beautiful farm-restaurant-for-the-day. The old house was converted into a shop for the day, filled with goodies: meat, designer clothes, olive oil, soaps, antiques, lovely things, free-range eggs, chickens, macaroons, wine….
Read More
Read More
Oct 03, 2011 | Post by: mareelouw 3 Comments
Wedgwood Familie | Riebeek Kasteel
Verlede week was weer tyd vir die jaarlikse fotosessie met Carl-Henry en Alexander. En elke jaar raak die twee rakkers net nog ouliker!
Read More
Read More
Sep 28, 2011 | Post by: mareelouw 4 Comments
Kotze Familie
Jenine en hulle cute dogtertjie Alice. Hulle het die mooiste stukkie veld langs die huis en onder die bome was die lig absoluut perfek!Ek kon nie vir beter gevra het. Geniet!
Read More
Read More
Sep 15, 2011 | Post by: mareelouw 7 Comments
Kriek Familie | Wellington
Lindy is self fotograaf en dit was omtrent lekker om vir haar, Mauritz en klein Ninari af te neem.Lindy het ons na die mooiste veld buite Wellington geneem en daar kon Ninari soos ‘n klein Heidi tussen die grassies en veld blomme speel…Geniet!
Read More
Read More
Sep 07, 2011 | Post by: mareelouw No Comments
beautiful babyshower | Kalmoesfontein
Once again an absolute pleasure to work with the talented Cornelia from de liefde She put together a real stunner on their farm, Kalmoesfontein, with the help of Elsje from Meant to be (the beautiful eggs and all the tags etc) and Cara who made the delish cakes and yummy food.Enjoy! the cakes
Read More
Read More




