Blog

Feb 07, 2012 | Post by: mareelouw 1 Comments

Film love

A while back I bought a Nikon F100 and a roll of Portra film – here are some of the images I shot at the wedding of Hanlie & Francois. {beautiful color} {no editing} {love}   {Ps – the last 3 images were taken with my Diana mini}  

Read More
Feb 03, 2012 | Post by: mareelouw 19 Comments

Justine & Stefan | Kliplapa

Wat ‘n dag vol emosies, daar is gelag, gehuil en nog ‘n bietjie gelag! Justine & Stefan het verlede naweek by Kliplapa (tussen Worcester en Robertson) getrou.Die twee is oppad Korea toe en ek moes net die troue klaar maak voor hulle gaan! So baie dankie dat ek deel kon

Read More
Jan 30, 2012 | Post by: mareelouw 1 Comments

Lize & Pierre | Simondium Country Lodge

Lize en Pierre het by Simondium Country Lodge getrou en het ‘n pragtige dag gekry.Ek het lanklaas ‘n bruid gesien wat so ontspanne was en so baie gelag het. Miskien was dit omdat dit haar vriendinne was wat haar hare & grimering gedoen het…spesiaal! Vir die couple fotos het ons

Read More
Jan 20, 2012 | Post by: mareelouw 1 Comments

Palm Familie | De Doorns

Ek ken vir Maja van skool en ek was so opgewonde toe sy my vra om fotos van haar en haar familie te neem. Maja, Ryno en Miga woon in De Doorns en die lig wat hulle daar teen sononder maak is so mooi!Baba Pippa maak oor ‘n maand haar

Read More
Jan 19, 2012 | Post by: mareelouw 1 Comments

Daniele & Gustav | Nooitgedacht, Stellenbosch

Daniele & Gustav het vroeg in Januarie getrou by die pragtige Nooitgedacht – toe ek al daardie bome sien het ek sommer geweet die lig gaan ongelooflik wees vir fotos! Dit was regtig ‘n spesiale dag en dankie dat ek dit met julle kon deel.  Ps – wat ek altyd

Read More
Jan 09, 2012 | Post by: mareelouw 6 Comments

Michelle & Francois | 12 Apostles

This was my last wedding of 2011 – and what a beautiful wedding! Michelle & Francois got married on a stunning December afternoon at 12 Apostles.We took the couple photos at Houtbay and had to be really creative to not get too many beach goers in the pics, but I am really

Read More
Jan 05, 2012 | Post by: mareelouw 8 Comments

Hanlie & Francois | Robertson

Hierdie was my tweede laaste troue van 2011 en was ongelooflik! Van die dekor, uitstekende koordineerder, venue en perfekte lig, tot ‘n cool bruidspaar…{Ek dink dis beter as die fotos die praatwerk doen} Kyk gerus deur die fotos van Hanlie en Francois se troudag op Robertson (Rietvallei) en geniet die

Read More
Dec 20, 2011 | Post by: mareelouw 2 Comments

Johane & Dewald | Rusticana

So ‘n laaste paar trou fotos voor die vakansie kan begin… Johane & Dewald, geniet julle fotos!   Hoe mooi is die een van oupa en ouma nie? pragtige olyfboord …  

Read More
Dec 14, 2011 | Post by: mareelouw No Comments

van der Merwe Familie | Wellington



Read More
Dec 08, 2011 | Post by: mareelouw 3 Comments

Janine & Wiehan | Velddrif

Janine & Wiehan het in Velddrif aan die Weskus hulle heerlike troue gehou. Die oulike bruid het omtrent baie moeite gedoen  en dis altyd vir my so lekker om by ‘n saal in te stap en heeltemal opgewonde te raak oor die dekor – dan weet jy sommer die dag

Read More
Page 1 of 712345...Last »